Hierdie etiketklasse bemagtig ons kinders met die nodige vaardighede om afgeronde jongmense te wees – en dit alles terwyl hulle hope pret het.
Dankie Maryna, vir die warm en ondersteunende wyse waarop jy met ons kinders werk. Hulle sien elke week uit om jou klas by te woon.
